Bookish Desires
Moeilikheid met ’n meermin | Sophia Kapp | Paperback
Moeilikheid met ’n meermin | Sophia Kapp | Paperback
Regular price
R 0.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 0.00 ZAR
Quantity
Couldn't load pickup availability
Gerrit se opdrag om 'n miljarder op 'n eiland te gaan afneem, is vir hom 'n marteling. Hy ontmoet egter vir Kate, die meerminmeisie van sy drome waarna hy sy lewe lank op soek is. Maar sy is so ontwykend soos's 'n verskietende ster hoewel Gerrit kan sien hy laat haar nie koud nie. Onwillig om sy meermin deur sy vingers te laat glip, wurm Gerrit hom in haar lewe in. Dan daag die onderwerp van sy fotografie-opdrag op. By die ou man se huis kry hy die skok van sy lewe en splinter sy geluk aan skerwe. Is sy meermin dan nou vir altyd vir hom verlore? En hoe sal hy sonder haar kan oorleef?
